搜索成功 √ 返回继续
音乐地址
下载链接
音乐ID
音乐歌词
音乐名称
音乐作者
当前位置:首页 >> Die Heuwels Fantasties、Jack Parow >> Die Heuwels Fantasties、Jack Parow《Die Vraagstuk》[MP3_LRC]
[00:00.00]90听音乐网 www.90T8.com  [00:00.10]Die Vraagstuk - Die Heuwels Fantasties/Jack Parow [00:00.82]Dis Jack Parrow Johnny Pierre Hunter [00:04.15]Die reënboogperde [00:06.16]H*e is hierdie jol nou fokkit [00:10.67]Awê [00:12.78]Ek soek kaffeïen ek soek [00:14.13]Nikotien ek soek my steak gaar [00:15.57]Ek soek 'n meisie wat wag [00:16.72]As ek dronk uitstap by die bar [00:18.07]Ek soek 'n enkel ek soek 'n [00:19.38]Dubbel ek soek 'n trippel sonder vrae [00:20.66]Ek soek 'n wensmasjien so as [00:21.86]Ek vra is alles kla daar [00:23.40]Ek soek meisies sonder high-heels [00:25.02]Ek soek meisies sonder base [00:25.99]Ek soek meisies wat saam met [00:27.16]My staan en vir almal dit wys [00:28.60]Ek soek regte vriende vriende [00:30.15]Wat deur alles staan by my [00:31.41]Ek soek vriende wat die heeltyd [00:32.74]By dieselfde styl bly [00:34.22]Ek soek my jeans los ek soek my hare een kleur [00:36.60]Ek soek 'n lewe sonder dwelms want ek weet wat gebeur [00:39.28]Ek soek dronk inhibisie ek soek uitkyk en 'n visie [00:42.18]Ek soek minder wannabes en meer mense met 'n misie [00:44.89]Ek soek minder MTV ek soek mense wat in hulle psige delf [00:47.57]Ek soek net fokken mense wat fokken dink vir hulle self [00:50.14]Ek soek goeie waves ek soek parties op die strand [00:52.75]Ek soek 'n yskoue bier en 'n joint in my hand [00:55.75]Die mens is 'n tropdier dis saamwerk wat klop hier [01:01.22]En ons het nie meer die energie om [01:04.52]Hierdie fakkel agterna te jaag nie [01:08.97]Geen vra op hierdie antwoord nie [01:12.15]Ons het nie meer die energie nie [01:16.80]Ek soek kruise ek soek labels ek soek engele ek soek duiwels [01:19.47]Ek soek mense met messe [01:20.60]Ek soek mense met bybels [01:21.98]Ek soek mense wat hou van [01:23.28]Trip-pop ek soek mense wat hou van trans [01:24.97]Ek soek mense wat hou van [01:26.19]Hip-hop en langarm dans [01:27.50]Ek soek poppies ek soek gangsters ek soek jocks ek soek boere [01:30.03]Ek soek mense wat drink kots en kruip oor die vloere [01:32.82]Ek soek parties by Evol ek soek parties by die shack [01:35.35]Ek soek parties by Danskraal ek soek parties by my flat [01:38.22]Ek soek Castle ek soek Hunter's ek soek port ek soek wyn [01:40.83]Ek soek die cane train ek soek bottels brandewyn [01:43.47]Ek soek water ek is dors [01:44.77]Ek soek chops ek soek wors [01:45.98]Ek soek mense wat nie kwaad raak nie as ek mors [01:48.84]Ek soek liefde ek soek haat [01:50.17]Ek's bly dan's ek kwaad [01:51.39]Ek soek mense wat by my kuier tot dit laat raak [01:54.23]Drinking games waar niemand ooit wen nie [01:56.83]Ek soek 'n bar waar ek kan [01:58.81]Drink waar niemand my ken nie [02:00.09]Die mens is 'n tropdier dis saamwerk wat klop hier [02:05.24]Ons het nie meer die energie om hierdie [02:09.36]Fakkel agterna te jaag nie [02:12.75]Geen vra op hierdie antwoord nie [02:15.65]Ons het nie meer die energie nie [02:20.83]So wie gaan by my staan in die koue oggend ryp [02:23.53]Wie gaan by my staan as die donker suutjies inkruip [02:26.34]Wie gaan lê in my arms as die tortelduiwe roep [02:28.64]As die son opstaan opsoek na vars bloed [02:31.66]Want vriende bly vriende maar jy staan eintlik alleen [02:34.13]As die donderweer slaan staan jy alleen in die reën [02:36.70]As die vloede kom soek jy alleen vir 'n brug [02:39.37]Ek stap in donker strate opsoek na 'n straatlig [02:42.14]Die enigste ligte in die nag is die vure van hel [02:44.66]Die enigste vriende wat jy het het al lankal geval [02:47.41]In die donker ure skink net duiwels nog 'n dop [02:50.03]Satan sit saam't sy kinders en kyk h*e kom die son op [02:53.02]Die mens is 'n tropdier dis saamwerk wat klop hier [02:58.38]Ons het nie meer die energie om [03:01.74]Hierdie fakkel agterna te jaag nie [03:06.29]Geen vra op hierdie antwoord nie [03:09.17]Ons het nie meer die energie nie [03:14.33]Wie gaan by my staan as die donker suutjies inkruip [03:17.15]Ons het nie meer die energie [03:19.96]Die son opstaan opsoek na vars bloed [03:22.76]Ons het nie meer die energie [03:27.85]Ons het nie meer die energie [03:35.51]As ek op die dood is wie gaan langs [03:37.36]My bed sit en vir my bid [03:38.69]Wie gaan in die grys mis blomme op my graf sit [03:41.05]Ag fokkit klaar geworry ek's klaar [03:43.41]As jy my soek ek's die ou met [03:45.09]Die snor by die bar 

LRC动态歌词下载

[00:00.00]90听音乐网 www.90T8.com
[00:00.10]Die Vraagstuk - Die Heuwels Fantasties/Jack Parow
[00:00.82]Dis Jack Parrow Johnny Pierre Hunter
[00:04.15]Die reënboogperde
[00:06.16]H*e is hierdie jol nou fokkit
[00:10.67]Awê
[00:12.78]Ek soek kaffeïen ek soek
[00:14.13]Nikotien ek soek my steak gaar
[00:15.57]Ek soek 'n meisie wat wag
[00:16.72]As ek dronk uitstap by die bar
[00:18.07]Ek soek 'n enkel ek soek 'n
[00:19.38]Dubbel ek soek 'n trippel sonder vrae
[00:20.66]Ek soek 'n wensmasjien so as
[00:21.86]Ek vra is alles kla daar
[00:23.40]Ek soek meisies sonder high-heels
[00:25.02]Ek soek meisies sonder base
[00:25.99]Ek soek meisies wat saam met
[00:27.16]My staan en vir almal dit wys
[00:28.60]Ek soek regte vriende vriende
[00:30.15]Wat deur alles staan by my
[00:31.41]Ek soek vriende wat die heeltyd
[00:32.74]By dieselfde styl bly
[00:34.22]Ek soek my jeans los ek soek my hare een kleur
[00:36.60]Ek soek 'n lewe sonder dwelms want ek weet wat gebeur
[00:39.28]Ek soek dronk inhibisie ek soek uitkyk en 'n visie
[00:42.18]Ek soek minder wannabes en meer mense met 'n misie
[00:44.89]Ek soek minder MTV ek soek mense wat in hulle psige delf
[00:47.57]Ek soek net fokken mense wat fokken dink vir hulle self
[00:50.14]Ek soek goeie waves ek soek parties op die strand
[00:52.75]Ek soek 'n yskoue bier en 'n joint in my hand
[00:55.75]Die mens is 'n tropdier dis saamwerk wat klop hier
[01:01.22]En ons het nie meer die energie om
[01:04.52]Hierdie fakkel agterna te jaag nie
[01:08.97]Geen vra op hierdie antwoord nie
[01:12.15]Ons het nie meer die energie nie
[01:16.80]Ek soek kruise ek soek labels ek soek engele ek soek duiwels
[01:19.47]Ek soek mense met messe
[01:20.60]Ek soek mense met bybels
[01:21.98]Ek soek mense wat hou van
[01:23.28]Trip-pop ek soek mense wat hou van trans
[01:24.97]Ek soek mense wat hou van
[01:26.19]Hip-hop en langarm dans
[01:27.50]Ek soek poppies ek soek gangsters ek soek jocks ek soek boere
[01:30.03]Ek soek mense wat drink kots en kruip oor die vloere
[01:32.82]Ek soek parties by Evol ek soek parties by die shack
[01:35.35]Ek soek parties by Danskraal ek soek parties by my flat
[01:38.22]Ek soek Castle ek soek Hunter's ek soek port ek soek wyn
[01:40.83]Ek soek die cane train ek soek bottels brandewyn
[01:43.47]Ek soek water ek is dors
[01:44.77]Ek soek chops ek soek wors
[01:45.98]Ek soek mense wat nie kwaad raak nie as ek mors
[01:48.84]Ek soek liefde ek soek haat
[01:50.17]Ek's bly dan's ek kwaad
[01:51.39]Ek soek mense wat by my kuier tot dit laat raak
[01:54.23]Drinking games waar niemand ooit wen nie
[01:56.83]Ek soek 'n bar waar ek kan
[01:58.81]Drink waar niemand my ken nie
[02:00.09]Die mens is 'n tropdier dis saamwerk wat klop hier
[02:05.24]Ons het nie meer die energie om hierdie
[02:09.36]Fakkel agterna te jaag nie
[02:12.75]Geen vra op hierdie antwoord nie
[02:15.65]Ons het nie meer die energie nie
[02:20.83]So wie gaan by my staan in die koue oggend ryp
[02:23.53]Wie gaan by my staan as die donker suutjies inkruip
[02:26.34]Wie gaan lê in my arms as die tortelduiwe roep
[02:28.64]As die son opstaan opsoek na vars bloed
[02:31.66]Want vriende bly vriende maar jy staan eintlik alleen
[02:34.13]As die donderweer slaan staan jy alleen in die reën
[02:36.70]As die vloede kom soek jy alleen vir 'n brug
[02:39.37]Ek stap in donker strate opsoek na 'n straatlig
[02:42.14]Die enigste ligte in die nag is die vure van hel
[02:44.66]Die enigste vriende wat jy het het al lankal geval
[02:47.41]In die donker ure skink net duiwels nog 'n dop
[02:50.03]Satan sit saam't sy kinders en kyk h*e kom die son op
[02:53.02]Die mens is 'n tropdier dis saamwerk wat klop hier
[02:58.38]Ons het nie meer die energie om
[03:01.74]Hierdie fakkel agterna te jaag nie
[03:06.29]Geen vra op hierdie antwoord nie
[03:09.17]Ons het nie meer die energie nie
[03:14.33]Wie gaan by my staan as die donker suutjies inkruip
[03:17.15]Ons het nie meer die energie
[03:19.96]Die son opstaan opsoek na vars bloed
[03:22.76]Ons het nie meer die energie
[03:27.85]Ons het nie meer die energie
[03:35.51]As ek op die dood is wie gaan langs
[03:37.36]My bed sit en vir my bid
[03:38.69]Wie gaan in die grys mis blomme op my graf sit
[03:41.05]Ag fokkit klaar geworry ek's klaar
[03:43.41]As jy my soek ek's die ou met
[03:45.09]Die snor by die bar

更新时间:2015-12-29 所属语言:欧美 所属歌手:Die Heuwels Fantasties、Jack Parow 所属专辑:Die Heuwels Fantasties (Deluxe Edition)

温馨提示:本站不存储任何音频,版权均属于各音乐门户,如果无意侵犯了你的权益请通过底部联系我们

推荐音乐

最新歌单

声明:本站不存储任何音频数据,站内歌曲来自搜索引擎,如有侵犯版权请及时联系我们删除,我们将在第一时间处理!

自若本站收录的无意侵犯了DJ或DJ所属公司权益,请通过底部联系方式来信告知,我们会及时处理删除!90听吧 

90听吧-免费MP3下载|流行DJ舞曲|抖音热门歌曲|网络热门歌曲|酷狗音乐排行 联系邮箱171089919@qq.com

点击下载标准MP3

下载高品完整MP3

如下载音乐出现空白
换其他浏览器可解决

输入口令开通高品质无损完整音乐